Da
HomeGround
Da
Workshoppe
DA
OWNER | DA FINE TUNING |
DA TUNEUP| DA MAJOR SERVICE| DA
CARWASH | DA LINKS l
DA SHOWROOM
EMAIL
DA PANIC MECHANIC | DA
FRIENDS' TUNEUP CENTERS l DA MIDIS | DA
WAV'S | DA HOMEGROUND l
Da
Jokes~1 | Da Jokes~2 | Da
Jokes~3 | Da Jokes~4 Da
Jokes~5 | Da Jokes~6 | Da
Jokes~7
SIGN
DA GUESTBOOK *
VIEW
DA GUESTBOOK
A
Collection of South African Jokes coming soon
Ja
man, Afrikaanse grappies ook! *LOL*
Bookmark
this page!
Da
Workshoppe
DA
OWNER | DA FINE TUNING |
DA TUNEUP| DA MAJOR SERVICE| DA
CARWASH | DA LINKS l
DA SHOWROOM
EMAIL
DA PANIC MECHANIC | DA
FRIENDS' TUNEUP CENTERS l DA MIDIS | DA
WAV'S | DA HOMEGROUND l
Da
Jokes~1 | Da Jokes~2 | Da
Jokes~3 | Da Jokes~4 Da
Jokes~5 | Da Jokes~6 | Da
Jokes~7
SIGN
DA GUESTBOOK *
VIEW
DA GUESTBOOK
Free
webspace by Fortune City
WHY DID THE
CHICKEN CROSS THE ROAD
Winnie
Mandela
I had nothing
to do with it. It's all apartheid's fault. If the regime
gave us freedom
of movement, the chicken would'nt have crossed the
road in the first
place.
Nelson
Mandela
We must never
forget about the chicken, but we must forgive. Reconcile
the chicken with
the road. Create a country of rainbow chickens.
Andries
Treurnicht
Wat het die hoender
in die eerste plek in die pad gemaak? Hoenders hoort
in 'n hok. As
hoenders bly waar hulle hoort sou dit nie in die eerste
plek gebeur het
nie.
Eugene
Tere'Blanche
Gee 'n hoender
vryheid...gee 'n hoender die reg om te stem...En wat maak
hy. vriende?
Storm die pad in. Saai verwoesting net waar hy gaan. En
waarom? Want
dit is in 'n hoender se AARD. Ons moet veg vir wat ons'sn
is, vriende.
Want die hoenders sal net vat en verwoes.
Patricia
Lewis
Uh Is this a
blonde joke or what?
Evita
(Pieter-Dirk Uys)
Want erens het
ou FW weer 'n eiertjie gele.
Frans
Marx (Egoli)
Niemand het hom
vertel van die pad nie. Of van die feit dat hy
buite-egtelik
is, eintlik 'n tronkvoel is en oor twee episodes
uitgeskryf gaan
word nie. Skakel in om sesuur vir die volgende
opwindende episode.
Andre
P. Brink
Want hy was verlief
op die swart hoender oorkant die straat, maar die
rooi vlek van
skande en 'n land wat nie vergeet nie, het soos 'n
verbrande vlag
oor hom gehang.
Koos Prinsloo
(bekend vir sy homoseksuele skok-skryftegnieke)
Want hy wou die
bultende gespierde loodgieter wat die gat in die pad
reggemaak het
en sweetend oor die gat gebuk gestaan het, bykom.
Boesak
Want hy kon.
James
Small
Hei, bra, ek
het altyd gescheme hoenders kan net vlieg, ek
se.
Johan
Degenaar (Filosoof en meegevoerde ontleder van kunsflieks)
Die pad as simbool
van 'n ewige lewe funksioneer sterk en lei
uiteindelik tot
die hoofkarakter (gesimboliseer as 'n hoender, wat 'n
dekonstruksie
is van die hoender as maaltyd na 'n hoender wat
inderwaarheid
die lewe wil eet en versadig daaraan wil raak) se tragiese
dood, maar uiteindelik
ook tot die vind van 'n lewe na die dood, en dalk
'n ewige lewe.
Let op die slottoneel en die enkele wit veer wat stadig
na die grond
toe warrel. Weer eens simbolies van die mite van engele,
ontveerde drome
en die ewige val van die mens.